Romany Creams / Clusters / Mishopies
  1. Plaas al die bestanddele, behalwe die klapper, hawermout en vanilla in ’n pot.

  2. Roer en smelt oor lae hitte.

  3. Sodra die mengsel begin borrel, verlaag die hitte.

  4. Meng klapper en hawermout bymekaar in n mengbak.

  5. Voeg die hawermout mengsel geleidelik by tot die mengsel droog genoeg lyk om te skep. Dit moet klou op die lepel.

  6. Skep vinnig lepels vol op foelie of bakpapier.

  7. Laat staan om te stol — dit stol vinnig.

  8. Geniet

Course🍰Dessert

Diets🥕Vegetarian...

Category🍰Dessert

CuisineBaked Goods

Occasions🎉Celebration📆Everyday

Season🔁Year-round

DifficultyEasy ⏰ 30m

Loading...