Droë beslag
Nat Beslag
Genache
Extra
Meng al jou droë bestandele bymekaar.
Meng jou nat bestandele apart en gooi die strooisuiker by jou nat bestandele.
Giet jou nat bestandele by jou droë bestandele.
Gooi nou die kookwater oor jou beslag en klits saam.
Verdeel jou beslag in 2 20cm koekpanne wat goed gespuit is met Spray en cook.
Bedek met foelie en druk gaaitjies in die foelie. Die geheim is dat die koek gaar STOOM (Dit help dat hy nie uitdroog nie).
Plaas in die oond vir 50min.
Laat jou koeke afkoel.
Kap jou donker sjokolade fyn.
Verhit 90ml room.
Gooi oor jou sjokolade en klits totdat al jou sjokolade smelt.
Versier nou jou koek met jou sjokolade ganache.
Sit voor met ‘n lekker koppie koffie.
