Sjokaladesous Vir Roomys
  1. Meng die eerste vier bestanddele en kook dit 5 minute lank in die water.

  2. Roer die botter in en laat dit effens afkoel.

  3. Voeg die geursel by.

  4. Dien dit warm op saam met roomys.

2 maal die resep maak so bietjie minder as 500 ml

Course🍰Dessert

Diets🥕Vegetarian...

Category🥫Sauce

CuisineDessert

Occasions📆Everyday🎉Special Occasion

Season🔁Year-round

DifficultyEasy ⏰ 10m

Loading...